The toddler review: Playzone!

Playzone: ┬áThis is a big YES from Lucas (22 months) and mommy! Yay for good coffee and a BIG yay for the nannies and amazing, clean, safe play area! You pay R50 for the 1st hour and then R30 for every hour after that. Nice menu, I ordered a big coffee and plate of chipsContinue reading “The toddler review: Playzone!”

Eks ‘n nuwe mamma

Ek wil al bitter lank weer iets skryf.  Dis terapeuties vir my, maar dis asof ek amper nie die woorde aanmekaar kan ryg vir als wat in my aangaan nie. Ek is ‘n nuwe mamma. Ekt altyd gedink die stelling hierbo klink en gaan heerlik wees. Dit gaan my vervul, my gelukkig maak, betekenis gee,Continue reading “Eks ‘n nuwe mamma”